{"id":1022,"date":"2022-04-23T11:19:24","date_gmt":"2022-04-22T23:19:24","guid":{"rendered":"http:\/\/zirkvandenberg.com\/?page_id=1022"},"modified":"2023-01-24T21:42:28","modified_gmt":"2023-01-24T08:42:28","slug":"die-onsigbare-pou","status":"publish","type":"page","link":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/boeke\/die-onsigbare-pou\/","title":{"rendered":"Die onsigbare pou"},"content":{"rendered":"<blockquote>\n<figure id=\"attachment_1003\" aria-describedby=\"caption-attachment-1003\" style=\"width: 197px\" class=\"wp-caption alignright\"><img decoding=\"async\" loading=\"lazy\" class=\"size-medium wp-image-1003\" src=\"http:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-197x300.jpg\" alt=\"\" width=\"197\" height=\"300\" srcset=\"https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-197x300.jpg 197w, https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-768x1170.jpg 768w, https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-672x1024.jpg 672w, https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-940x1432.jpg 940w, https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final-500x762.jpg 500w, https:\/\/zirkvandenberg.com\/wp-content\/uploads\/2022\/03\/Die-onsigbare-pou_cover-final.jpg 1535w\" sizes=\"(max-width: 197px) 100vw, 197px\" \/><figcaption id=\"caption-attachment-1003\" class=\"wp-caption-text\">Kwela, 2022<\/figcaption><\/figure>\n<p style=\"text-align: center;\">&#8216;n Briljante Bellville-bromance met baie bagasie &#8211; Deon Maas<\/p>\n<p>\u201cWas daar al ooit \u2019n bekroonde skrywer wat so ongesiens, sonder omhaal of ophef, eenvoudig en met groot vaardigheid \u2019n storie kon vertel soos Zirk van den Berg?\u201d &#8211; Deborah Steinmair, Vrye Weekblad, 3 Junie 2022<\/p>\n<p>&#8220;lig, lakoniek, snaaks en deurtrek van &#8216;n soort smeulende droefheid oor goed wat nooit geword het wat hulle eens beloof het om te wees nie&#8221; &#8211; Francois Smit, Rapport, 8 Mei 2022<\/p>\n<p>&#8220;Die onsigbare pou is op verskeie vlakke \u2018n verrassende en verfrissende Afrikaanse roman. Hierin word \u0149 komplekse en relevante soort verhouding ondersoek wat sekerlik nie genoeg aandag in tekste kry nie. Ambisie versus geestelike soeke. Ware kreatiwiteit versus liedjies maak vir \u0149 gehoor, geld versus geluk, en so aan, word ondersoek. So ook die magnetiese pole in \u0149 verhouding, waar die pole mekaar soms afstoot en soms aantrek. Nog \u0149 verfrissende tema en tegniek is hoe Van den Berg moeiteloos \u0149 komplekse gesprek oor die aard van kuns maak deur die teks weef sonder om dit in \u0149 versmorende liter\u00ear-teoriese artikel te verander. Hy voer die verweefde gesprek meesterlik in die taal van die gewone mens in Bellville.&#8221;<\/p>\n<p>Ali van Wyk, Die Burger, 27 Junie 2022<\/p>\n<p>&#8230;\u00a0\u2019n roman wat vermaak, goed en wel, maarwat heelwat meer om die lyf het as n\u00e9t popul\u00eare vermaak.<\/p>\n<p>Johan Myburg, Maroela Media, 14 Desember 2022<\/p><\/blockquote>\n<p>In die 1980s verower die sanger bekend as Ober die Afrikaanse musiektoneel . . .<\/p>\n<p><em>Hy leef daadkragtig, vra nie verskoning vir wat hy doen of wie hy is nie. Hy ontbloot sy diepste gedagtes, sy teerste gevoelens, deins nie terug vir kritiek nie. Want hy weet hy is nie die enigste wat hierdie dinge dink of voel nie; hy is die een wat die dinge wys wat ander mense wegsteek. Hy raak ons kampvegter, ons ideale self, ons gewete. En dan raak hy vergete.<\/em><\/p>\n<p>Dekades later belig sy vriend en agent, Sybie de Waal, Ober se lewensloop in \u0149 plakboek van woorde \u2013 van hulle skooldae af, deur die jare toe Obermania die publiek beetgepak het, tot die terreurdaad toe alles op \u2019n einde kom.<\/p>\n<p><em>Die onsigbare pou<\/em> is \u2019n verhaal van ambisie en kreatiwiteit, roem en anonimiteit, vriendskap en verraad.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Briljante Bellville-bromance met baie bagasie &#8211; Deon Maas \u201cWas daar al ooit \u2019n bekroonde skrywer wat so ongesiens, sonder&#8230;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"parent":169,"menu_order":0,"comment_status":"closed","ping_status":"closed","template":"","meta":{"_mi_skip_tracking":false,"_monsterinsights_sitenote_active":false,"_monsterinsights_sitenote_note":"","_monsterinsights_sitenote_category":0},"aioseo_notices":[],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1022"}],"collection":[{"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages"}],"about":[{"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/types\/page"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/comments?post=1022"}],"version-history":[{"count":5,"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1022\/revisions"}],"predecessor-version":[{"id":1043,"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/1022\/revisions\/1043"}],"up":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/pages\/169"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/zirkvandenberg.com\/index.php\/wp-json\/wp\/v2\/media?parent=1022"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}