Ekstra Dun vir Meer Gevoel

Tafelberg SA 1989

‘n Veertigstuks uiteenlopende kort-kortverhale. Heelparty van die stories in hierdie bundel is daarna in versamelbundels opgeneem, en “Eendag dag ek ek sien bloed” figureer gereeld in skoolleerplanne.

Koop die Kindle-weergawe op Amazon.