Publisiteit

Hierdie blad het skakels en ‘n klompie foto’s van items oor my wat in die media verskyn het. Kyk ook na die Engelse weergawe.

Eers ‘n klompie videos wat op YouTube te vinde is:

Gesprek met Danie Marais oor Die onsigbare pou, 2022.

Gesprek op Boekemakranka oor Ek wens, ek wens, 2021 se koers.

Gesprek met Melt Myburg oor Een of ander held (2021?) en Tweegevreet (2020″)

Gesprek met Elmari Rautenbach oor ‘n Ander mens (2013 se koers).

Berig in Huisgenoot, 8 Oktober 2020.
Onderhoud in Die Republikein n.a.v. kykNET-Rapportpryse, 23 September 2020.
Aankondiging van kykNET-Rapportpryse in Rapport 20 September 2020.
Onderhoud n.a.v. kykNET-Rapportpryse in Rapport 20 September 2020.

Gesprek met Melt Myburgh, hoofsaaklik oor Tweegevreet. Graffiti-aanlynkuier 11 Augustus 2020.

Kort onderhoud in Die Burger, 29 Junie 2020.

Lees die onderhoud oor Ek wens, ek wens op Litnet.

Aankondiging van W.A. Hofmeyrprys, Volksblad 18 Junie 2020.

 

Onderhoud met Phyllis Green op Sarie.com. April 2019.

Onderhoud in Republikein, 8 Februarie 2019.

Radio onderhoud met Ilse Salzwedel, RSG, 6 Maart 2019. (Onderhoud begin op 32 minute.)

Video van onderhoud met Herman Wasserman tydens Woordfees 2019.

Onderhoud in Die Burger, 23 Oktober 2018. Jy kan dit hier lees.

Lekker onderhoud in Huisgenoot, 24 Januarie 2019.

Onderhoud in Vrouekeur, 29 September 2018. Lees hom hier.
Voorblad van Rapport toe die eerste KykNet-Rapportpryse toegeken is. 2014.

 

 

 

 

 

 

 

 

Video-onderhoud met die wenners van die KykNet-Rapportpryse, 2014. Ek kom laaste aan die beurt – geniet intussen vir Albert Grundling, Bill Nasson en Eben Venter.

Video onderhoud met Elmari Rautenbach oor ‘n Ander Mens, 2013.