Wydsbeen

Tafelberg SA 1992

Estienne Barbier was ‘n Fransman wat in die 1730s ‘n rebellie teen die Kaapse owerhede wou lei. Sy geskiedenis, wat grootliks deur professor Roy Pheiffer nagevors is, het ook boeke deur Dan Sleigh en André Brink geïnspireer – Brink s’n het maar enkele maande ná Wydsbeen verskyn.

Die omslagtekening is deur Frank van Schaik.

Dele van die boek geval my nou nog.

Ek het eers onlangs via Wikipedia verneem dat die boek in 1993 die kortlyste vir die C.N.A. Debuutprys en die Rapportprys gehaal het.

Koop die Kindle-weergawe op Amazon.