Zirk van den Berg – Skrywer

Hierdie webwerf is ‘n samevatting van inligting oor my boeke en skryfwerk. In die blogs (meestal in Engels) deel ek my my gedagtes oor skryf en boeke. Kyk gerus rond.

As jy kontak wil maak met my, doen dit asseblief deur my skrywersblad op Facebook.